Smith Zoo http://www.projectnoah.org/spottings/14531599 Hi Johan, die is die nuwe fotos van dieselfde spinnekop. Hoe lyk dit?
Smith Zoo johan, wat dink jy van die spinnekop? dit lyk vir my dieselfde of amper dieselfde http://bugguide.net/node/view/144988
Smith Zoo Hi Johan, kyk gou die link: http://www.biodiversityexplorer.org/arachnids/spiders/araneidae/cyclosa.htm die spinnekop het nie die gepunte agterkant gehad nie. Hy sit hier op n salonsroos in die tuin, ek gaan nog n foto probeer kry!
Comments (6)